Overview

Finansiële Beampte Jobs in Centurion, South Africa at CLS

Inleiding:
ń Godsdienstige instelling geleë in Pierre van Ryneveld, Centurion, is op soek na ’n bekwame Finansiële Beampte om finansiële administrasie en betaalstaatprosesse akkuraat te bestuur.

Doel van die pos:
Die Finansiële Beampte is verantwoordelik vir die effektiewe uitvoering van finansiële administrasie, insluitend inkomste, uitgawes en betaalstaat. Die rol fokus op akkuraatheid, tydige verwerking en voldoening aan interne prosedures.

VEREISTES
Minimum opleiding (noodsaaklik):

    Minimum toepaslike ervaring (jare):

    • 3 – 5 jaar bewese Rekenkundige opleiding of ervaring in Finansiële Administrasie

    Aard van ervaring vereis:

    • Werk met finansiële stelsels soos Pastel
    • Bestuur van inkomste en uitgawes rekords

    Vaardighede en kennis (noodsaaklik):

    • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede

    Ander:

    • Vermoë om onafhanklik en onder druk te werk

    Title: Finansiële Beampte

    Company: CLS

    Location: Centurion, South Africa

    Category:

     

    Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.