Overview

Silo Manager – Oranjerivier Silo Jobs in Bloemfontein, South Africa at Watershed Consulting

SILO BESTUURDER – ORANJERIVIER SILO

Kern doel van die pos:

Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.

Minimum Vereistes:

4 Jaar Graan/Silo ondervinding as Silo Bestuurder;

Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;

Vaardighede:

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë;

Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;

Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;

Verantwoordelike:

Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling;

XXXX is n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met

gestremdhede, aan om aansoek te doen.

. Skillset

Required:

Leadership Skill, Insight, Customer Service, Administrative Skill, Supervision, Interpersonal Skills

Title: Silo Manager – Oranjerivier Silo

Company: Watershed Consulting

Location: Bloemfontein, South Africa

Category:

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.